Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself.

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:27 in konteks