Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dieselfde uur het Jesus Hom in die gees verheug en gesê: Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het. Ja, Vader, want so was dit u welbehae.

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:21 in konteks