Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:52-55 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

52. Maghebbers het Hy van trone afgeruk en nederiges verhoog.

53. Hongeriges het Hy met goeie dinge vervul en rykes met leë hande weggestuur.

54. Hy het sy kneg Israel bygestaan, sodat Hy aan sy barmhartigheid sou dink —

55. soos Hy tot ons vaders gespreek het — aan Abraham en sy nageslag tot in ewigheid.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1