Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sal voor Hom uit gaan in die gees en die krag van Elía, om die harte van die vaders terug te bring tot die kinders en die ongehoorsames tot die gesindheid van die regverdiges, om vir die Here ’n toegeruste volk te berei.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:17 in konteks