Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:3-5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

3. en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om te spreek van die verborgenheid van Christus, waarvoor ek ook in boeie is,

4. dat ek dit openbaar kan maak soos ek dit behoort te spreek.

5. Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4