Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. En wanneer hierdie brief by julle gelees is, sorg dat dit ook in die gemeente van die Laodicense gelees word en dat julle ook dié uit Laodicéa lees.

17. En sê aan Archíppus: Gee ag op die bediening wat jy ontvang het in die Here, dat jy dit vervul.

18. Die groete van Paulus, met my eie hand. Dink aan my boeie. Die genade sy met julle! Amen.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4