Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pas op dat niemand julle as ’n buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die wêreld en nie volgens Christus nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:8 in konteks