Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 9:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy antwoord en sê: Die man wat Jesus genoem word, het klei gemaak en op my oë gesmeer en vir my gesê: Gaan na die badwater Silóam en was jou. En ek het gegaan en my gewas en ek sien.

Lees volledige hoofstuk Johannes 9

Kyk Johannes 9:11 in konteks