Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus sê vir hulle: Wanneer julle die Seun van die mens verhoog het, dan sal julle weet dat dit Ek is; en uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat my Vader My geleer het, dit spreek Ek.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:28 in konteks