Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord en sê vir hulle: Al getuig Ek ook van Myself, my getuienis is waar, omdat Ek weet van waar Ek gekom het en waarheen Ek gaan. Maar julle weet nie van waar Ek kom en waarheen Ek gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:14 in konteks