Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:51 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. En die brood wat Ek sal gee, is my vlees wat Ek vir die lewe van die wêreld sal gee.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:51 in konteks