Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die skare dan sien dat Jesus nie daar was nie en sy dissipels ook nie, het hulle self ook in die skuite geklim en na Kapérnaüm gegaan om Jesus te soek.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:24 in konteks