Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAARNA het Jesus na die oorkant van die see van Galiléa, dit is, van Tibérias, gegaan;

2. en ’n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle sy tekens gesien het wat Hy aan die siekes doen.

3. En Jesus het op die berg geklim en daar met sy dissipels gaan sit.

4. En die pasga, die fees van die Jode, was naby.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6