Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ’n engel het op bepaalde tye in die bad neergedaal en die water geroer. Die een wat dan die eerste ingaan ná die roering van die water, het gesond geword, aan watter siekte hy ook al gely het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:4 in konteks