Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hý doen, dit doen die Seun ook net so.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:19 in konteks