Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Samaritaanse vrou sê vir Hom: Hoe is dit dat U wat ’n Jood is, van my vra om te drink terwyl ek ’n Samaritaanse vrou is? Want die Jode hou geen gemeenskap met die Samaritane nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 4

Kyk Johannes 4:9 in konteks