Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 3:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.

Lees volledige hoofstuk Johannes 3

Kyk Johannes 3:36 in konteks