Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê die dissipel — die een vir wie Jesus liefgehad het — aan Petrus: Dit is die Here! En toe Simon Petrus hoor dat dit die Here is, gord hy sy bo-kleed om — want hy was naak — en werp homself in die see.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:7 in konteks