Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierdie woord het toe onder die broeders uitgegaan dat daardie dissipel nie sou sterwe nie; en Jesus het nie vir hom gesê dat hy nie sou sterwe nie, maar: As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan?

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:23 in konteks