Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 20:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die ander dissipels sê toe vir hom: Ons het die Here gesien! Maar hy het vir hulle gesê: As ek nie in sy hande die merk van die spykers sien en my vinger steek in die merk van die spykers en my hand in sy sy steek nie, sal ek nooit glo nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 20

Kyk Johannes 20:25 in konteks