Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 20:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus sê vir haar: Vrou, waarom ween jy? Wie soek jy? Sy het gedink dat dit die tuinier was en antwoord hom: Meneer, as u Hom weggedra het, sê vir my waar u Hom neergelê het, en ek sal Hom wegneem.

Lees volledige hoofstuk Johannes 20

Kyk Johannes 20:15 in konteks