Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 20:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN op die eerste dag van die week kom Maria Magdaléna vroeg, terwyl dit nog donker was, by die graf en sien dat die steen van die graf weggeneem was.

2. Sy hardloop toe en kom by Simon Petrus en by die ander dissipel vir wie Jesus liefgehad het, en sê vir hulle: Hulle het die Here uit die graf weggeneem, en ons weet nie waar hulle Hom neergelê het nie.

3. Toe gaan Petrus en die ander dissipel uit en kom by die graf.

Lees volledige hoofstuk Johannes 20