Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 2:18-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. Toe antwoord die Jode en sê vir Hom: Watter teken toon U aan ons, dat U hierdie dinge doen?

19. Jesus antwoord en sê vir hulle: Breek hierdie tempel af, en in drie dae sal Ek dit oprig.

20. En die Jode sê: Ses-en-veertig jaar lank is aan hierdie tempel gebou, en U, sal U dit in drie dae oprig?

Lees volledige hoofstuk Johannes 2