Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:36 in konteks