Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Simon Petrus wat ’n swaard gehad het, het dit uitgetrek en die dienskneg van die hoëpriester geslaan en sy regteroor afgekap. En die naam van die dienskneg was Malchus.

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:10 in konteks