Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Ek saam met hulle in die wêreld was, het Ek hulle in u Naam bewaar. Oor die wat U My gegee het, het Ek gewaak; en nie een van hulle het verlore gegaan nie, behalwe die seun van die verderf, sodat die Skrif vervul sou word.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:12 in konteks