Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus het gemerk dat hulle Hom wou vra, en Hy sê vir hulle: Ondervra julle mekaar daaroor dat Ek gesê het: ’n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer ’n klein tydjie, en julle sal My sien?

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:19 in konteks