Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle in My nie bly nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:4 in konteks