Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek noem julle nie meer diensknegte nie, omdat die dienskneg nie weet wat sy heer doen nie. Maar Ek het julle vriende genoem, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:15 in konteks