Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die huurling en hy wat nie ’n herder is nie, van wie die skape nie die eiendom is nie, sien die wolf kom en laat die skape staan en vlug, en die wolf vang hulle en jaag die skape uitmekaar.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:12 in konteks