Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:17-19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

18. Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.

19. En dit is die getuienis van Johannes, toe die Jode uit Jerusalem priesters en Leviete gestuur het om hom te vra: Wie is u?

Lees volledige hoofstuk Johannes 1