Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 3:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die tong is ook ’n vuur, die wêreld van ongeregtigheid. Net so ’n plek neem die tong onder ons lede in; dit besmet die hele liggaam en steek die hele lewensloop aan die brand en word uit die hel aangesteek.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 3

Kyk Jakobus 3:6 in konteks