Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die son gaan op met sy hitte en laat die gras verdor, en sy blom val af, en die sierlikheid van sy gedaante vergaan; so sal die ryke ook in sy weë verwelk.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:11 in konteks