Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Hy berispe hulle en sê: Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ’n nuwe verbond tot stand sal bring,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:8 in konteks