Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAAROM moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God,

2. van die leer van die doop en van die handoplegging en van die opstanding van die dode en van die ewige oordeel.

3. En dit sal ons doen as God dit toelaat.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6