Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alle dinge het U onder sy voete gestel. Want in die onderwerping van alle dinge aan hom het Hy niks uitgesonder wat aan hom nie onderworpe is nie. Maar nou sien ons nog nie dat alle dinge aan hom onderwerp is nie;

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:8 in konteks