Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Deur die geloof het Abraham, toe hy geroep is, gehoorsaam weggetrek na die plek wat hy as ’n erfenis sou ontvang; en hy het weggetrek sonder om te weet waar hy sou kom.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:8 in konteks