Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:5 in konteks