Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:39-40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

39. En alhoewel hulle almal deur die geloof getuienis ontvang het, het hulle die belofte nie verkry nie,

40. omdat God iets beters oor ons beskik het, sodat hulle nie sonder ons volmaak sou word nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11