Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Deur die geloof het Sara self ook krag ontvang om bevrug te word; en toe sy oor die leeftyd was, het sy gebaar, omdat sy Hom getrou geag het wat dit beloof het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:11 in konteks