Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE geloof dan is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.

2. Want daardeur het die mense van die ou tyd getuienis ontvang.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11