Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want julle het ook saam met my gevoel in my boeie, en julle het die berowing van julle goed met blydskap aanvaar, omdat julle geweet het dat julle in julself ’n beter en blywende besitting in die hemele het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:34 in konteks