Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Petrus het opgestaan en saam met hulle gegaan. En toe hy daar kom, bring hulle hom in die bovertrek; en al die weduwees kom by hom staan en ween en wys hom die onder- en bo-klere wat Dorkas alles gemaak het toe sy nog by hulle was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:39 in konteks