Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die gemeentes deur die hele Judéa en Galiléa en Samaría het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:31 in konteks