Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ananías het gegaan en in die huis gekom en hom die hande opgelê en gesê: Saul, broeder, die Here het my gestuur, naamlik Jesus wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy gekom het, sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:17 in konteks