Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle uit die water opklim, het die Gees van die Here Filippus skielik weggevoer, en die hofdienaar het hom nie meer gesien nie, want hy het sy weg met blydskap gereis.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:39 in konteks