Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hy opgestaan en gegaan. En daar was ’n man van Ethiópië, ’n hofdienaar, ’n staatsamptenaar van Kandacé, die koningin van die Ethiópiërs, wat oor al haar skatte was en na Jerusalem gekom het om te aanbid.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:27 in konteks