Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:59-60 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

59. En hulle het Stéfanus gestenig terwyl hy die Here aanroep en sê: Here Jesus, ontvang my gees!

60. En hy het op sy knieë neergeval en met ’n groot stem uitgeroep: Here, reken hulle hierdie sonde nie toe nie! En met dié woorde het hy ontslaap.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7