Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Watter een van die profete het julle vaders nie vervolg nie? Ja, hulle het dié gedood wat vooraf die koms verkondig het van die Regverdige, van wie julle nou verraaiers en moordenaars geword het;

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:52 in konteks