Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die tent van die Getuienis was onder ons vaders in die woestyn, soos Hy wat met Moses gespreek het, hom bevel gegee het om dit te maak volgens die afbeelding wat hy gesien het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:44 in konteks